Sy weet

Die Suid-Afrikaanse krulkop-duo Vrede het hul jongste enkelsnit, “Sy Weet”, bekendgestel – ’n lied wat luisteraars saamneem op ’n laatnag-stap, waar die stilte en sagtheid van geselskap jou dwing om eerlik met jouself en ander te wees.