// jy lees ...

Aardig

1 000 + Resepte in Afrikaans

Kookkuns.com het nou meer as 1 000 resepte, almal in Afrikaans. Daar word ten minste een nuwe resep per dag gepubliseer. Meeste van die resepte is bydraes van gebruikers en bevat ou Suid-Afrikaanse gunstelinge, klassieke resepte uit die kookkuns en nuwe uitvindsels van die tannie op die hoek. Die 1 000 kerf is in minder as een jaar bereik.

Die webwerf het ook ‘n nuttige A to Z Indeks van Kookterme, wenke vir die kombuis, bydraes oor drankies en ‘n handige Engels – Afrikaans wynwoordeboek.

Die maandelikse nuusbrief met resepte en ander inligting is uiters gewild en groei tans met amper 10% per maand.

Teken vandag nog in, dit is gratis.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Teaching Afrikaans as a Foreign Language
  2. Oom Wanja herleef in Afrikaans

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

  1. wil dit graag weer hier sien, die lekker boere kos resepte

    Geskryf deur Yvonne Swart | 19 Junie 2010, 14:12
  2. WIL NET SE, ROEKELOOS is puik. Ek was net opsoek na boererate vir aanbuie toe val ek op julle. Dis kos vir my siel, hou dit daar!!!!!

    Geskryf deur JANA NEL | 3 Julie 2010, 15:25

Switch to our mobile site