Nokia het onlangs die patent registreer vir ‘n selfoon wat kan buig.
Stories rondom die Nokia Morph kom al twee jaar aan, maar dit blyk nou asof daar iets agter die gerugte was.
Die foon kan in verskillende vorms buig en het ‘n deurskynende skerm.
Related posts:
















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.