// jy lees ...

Aardig

Barion Xi_b gevind

Europese wetenskaplikes het Vrydag gesê dat hulle ‘n subatomiese deeltjie gevind het wat lig werp op een van die mees basiese natuurkragte wat die struktuur van materie bepaal.

Die deeltjie, ‘n barion genaamd Xi_b, kan nie direk waargeneem word nie omdat dit te onstabiel is, maar wetenskaplikes het tekens daarvan waargeneem in ‘n toets by die wêreld se grootste deeltjieversneller, die Large Hadron Collider.

Nuwe deurbraak bevestig wetenskaplike teorie


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.