‘n Plaasbestuurder in Namibië, Dawie Olivier, het na bewering drie bedreigde jagluiperds doodgeskiet, ondanks hul satelliet nekbande. Die diere is vir die plaaswerkers gegee om te eet en hul velle is verbrand.
Die jagluiperdmannetjies, Alvin, Theodore en Simon, is verlede jaar Junie by die Sandfontein-lodge van Willie en Rodica Agenbach vrygelaat.



Bespreking
Geen kommentaar vir “Bedreigde jagluiperds doodgeskiet”