China mik om sy eerste verkenningstuig reeds teen die tweede helfte van 2013 op die maan te hê.
China beplan om teen 2017 sand- en klipmonsters op die maan te versamel en na afloop van 2020 ‘n bemande sending na die maan te stuur.

Bespreking
Geen kommentaar vir “China na die maan”