// jy lees ...

Aardig

Dali en Rufus gevind

Rufus, Wimbledon se valk wat duiwe weghou van die bane, is terugbesorg nadat hy verlede week uit ‘n motor gesteel is.

Die valk is Sondag by ‘n dierebeskermingsvereniging in Londen.

Salvador Dali se “Cartel des Don Juan Tenorio” wat onlangs uit ‘n museum in New York gesteel is, is ook teruggevind. Dit is in die pos onderskep.


Bespreking

Geen kommentaar vir “Dali en Rufus gevind”

Gee jou mening