// jy lees ...

Aardig

Die 2010 FIFA-wêreldbeker in 3D

Sony bring spesiale 3D-kamera’s na Suid-Afrika om 2010 se sokkerwêreldbekerwedstryde mee op te neem.

Die 25 wedstryde wat Sony gaan verfilm gaan uitgesaai word by spesiale sokkerparke in Londen, Berlyn, Mexiko-stad, Parys, Rio De Janeiro, Rome, en Sydney.

Na afloop van die 2010 FIFA-wêreldbeker sal ‘n spesiale 3D Blu-ray skyf te koop wees met hoogtepunte van die 25 wedstryde.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Spesiale muntstuk vir 2010 FIFA-wêreldbeker
  2. Gratis jolkolle vir 2010 FIFA-wêreldbeker
  3. Wêreldbekerhowe
  4. 2010 gashere wys hul plakkate
  5. Port Elizabeth se Wêreldbeker-sokkerstadion

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site