// jy lees ...

Aardig

Die besturende direkteur en die sosiale vlinder

‘n Bekende sakeman is glo uit ‘n haarsalon in Killarney Mall verwyder deur veiligheidswagte na ‘n stryery met ‘n bekende sosiale vlinder.

Die stryery was tussen die besturende direkteur van die konstruksiemaatskappy Ho Hup Corporation SA, Theunis Crous, en die sosiale vlinder Khanyi Mbau. Crous wou glo ‘n bankkaart en R50 000 wat sy reeds ontvang het van Mbau terughê.

Die Sowetan berig dat Crous Mbau se gewese sugar daddy is.

Crous en sy vrou is mede-eienaars van Ho Hup Corporation SA.

Khanyi Mbau

Khanyi Mbau

Theunis Crous

Theunis Crous, links voor

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Brief uit die Kolonies

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site