Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga en ANC-hofnar, het gister beheer verloor toe hy ongemaklike vrae gevra is deur ’n BBC-joernalis.
Malema se reaksie was om die joernalis Jonah Fisher uit te jaag en Fisher ’n “bloody agent” te noem.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.