Die huidige wêreldrekord vir die grootste orgie is in 2006 in Tokyo opgestel toe 500 mense bymekaargekom het 🙂

’n Organisasie genaamd Menage Life beplan nou om die wêreldrekord te breek deur 1 000 mense saam te bring in Las Vegas. Deelname kos ongeveer R2 500 vir paartjies en R300 vir ’n enkellopende vrou. Enkellopende mans word nie toegelaat nie.

Die datum is 2 Junie 2018, indien jy solank jou vliegtuigkaartjie wil bespreek.

(Die wêreld se grootste orgie het oorspronklik verskyn by Seks101)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar