Die mense hou van Suid-Afrikaanse beskuit. In 2016 het ons meer as ’n ton beskuit uitgevoer.
Duidelik hou Namibiërs van beskuit, want die klein landjie het 37% van ons beskuit gekoop. Hier is die top-vyf lande:
Namibië: 37% 🇳🇦
Botswana: 18% 🇧🇼
Australië: 7% 🇦🇺
Brittanje: 7% 🇬🇧
Zimbabwe: 6% 🇿🇼
Ander: 25%
Die syfers is gebaseer op die van ekonoom Wandile Sihlobo.