// jy lees ...

Aardig

Dronk Kovsies in ongeluk

Die Volksblad het die week berig van vyf Kovsiestudente wat in ’n motorongeluk was nadat hulle glo onder die invloed van drank vir die polisie probeer wegjaag het.

Een van die studente, ‘n jong man van Orkney, is in ’n ernstige toestand in die hospitaal na die ongeluk.

Daar was onlangs ‘n aankondiging dat studente binnekort nie meer op die kampus in Bloemfontein sal mag drink nie.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Ongeluk
  2. My ongeluk
  3. Kapers gooi vrou van brug af
  4. Maties en Kovsies in Teater-Intervarsity by KKNK
  5. Jong jaagduiwel dood 1, beseer talle

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site