Die werkers by Durban se Galestraat lykshuis is gatvol. Hulle dreig om te staak as dinge nie binnekort verander nie.
Wie wil nou werk met hopies mense wat oral rondlê. Die Galestraat lykshuis is veronderstel om maksimum 160 lyke te huisves, maar daar is deesdae amper 200.
Die lyke word nie deur familielede opgeëis nie. Sommige lyke is al daar vanaf 2008.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.