// jy lees ...

Aardig

Gandhi as in Durban

Jare na sy dood in 1948 is deel van Mohandas K. Gandhi se as gister in die Indiese Oseaan by Durban gestrooi.

Met sy dood is sy as verdeel en oor Indië en na ander lande gestuur vir gedenkdienste.

Gandhi het vir 21 jaar in Suid-Afrika gewoon en geveg vir menseregte in die land.

Het jy gister in Durban se see geswem … dalk bietjie water gesluk?

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. 6,5 miljoen vir Durban se webwerf
  2. Kubaanse kundiges
  3. Leeus is hupstoot vir die ekonomie
  4. Google op SA paaie
  5. Leeus in Kenia onder druk

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site