Spesiale openbare jolkolle gaan in die nege gasheerstede in Suid-Afrika oopgemaak word om die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi na die mense te bring.
Dié parke sal diegene wat nie kaartjies kan bekostig nie, die geleentheid bied om na wedstryde in ‘n “feestelike” atmosfeer te kyk.
Toegang tot die parke is gratis.
Fifa ondersoek tans die moontlikheid om soortgelyke parke ook elders in Afrika oop te maak.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.