Navorsers het daarin geslaag om penisse te kweek in ‘n laboratorium.
Dit was nou wel konynpenisse, maar die tegniek kan dalk eendag op mense gebruik word.
Die navorsing is gedoen aan die Wake Forest University in die VSA.
Die mannetjies wat die nuwe penisse ontvang het wou binne die eerste minuut oulik wanneer hulle in ‘n hok met wyfies geplaas is.
(via Seks101)



Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.