//Hui !Gaeb

‘n Kennisgewingbord met die naam word vandag in Kaapstad se middestad opgerig – die stad se Khoisan naam.

//Hui !Gaeb beteken “plek waar die wolke vergader”.

Die bord word opgerig deur die Institute for the Restoration of Aborigines of SA en word geborg deur Nando’s. Nando’s is genader weens hulle omstrede televisie-advertensie wat vroeër die maand vrygestel is.

Lewer kommentaar

Leave a Reply