‘n Gesin van Vereeniging het ‘n inbreker op hul rusbank gevind.
Die booswig het hom só aan sy slagoffer se drank vergryp en hulle houtgom gesnuif dat hy die slaap geraak . Hy is op die toneel in hegtenis geneem deur die polisie.

Bespreking
Geen kommentaar vir “Inbreker tiep op slagoffer se rusbank”