// jy lees ...

Aardig

Jolkol besoekers

Volgens Fifa het sowat 1.5 miljoen sokkergeesdriftiges sover die 10 jolkolle (Fan Fests) in Suid-Afrika besoek gedurende die wêreldbeker.

Durban het die meeste besoekers gehad met 375 000, gevolg deur Kaapstad met 304581, Port Elizabeth met 146 974 en Sandton met 133 326.

Die gewildste wedstryd by die jolkolle was die een tussen Suid-Afrika en Mexiko, 303 671 mense was toe by die jolkolle. Die wedstryd tussen Portugal en Brasilië was ook gewild; ongeveer 130 000 mense het dit by die jolkolle gekyk.

2010 sokker

(foto Axel Bührmann)

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Gratis jolkolle vir 2010 FIFA-wêreldbeker
  2. Walter Mokoena vs SABC
  3. Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend
  4. Donker dag vir SA
  5. Charlize loop rond met ander man, uit haar kêrel uit

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site