‘n Modeontwerper van Pretoria se Mabopane-township het ‘n reeks klere bekend gestel wat deur die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, geïnspireer is.
Die keppies, T-hemde en frokkies met handelsmerke op vertoon ‘n helderkleurige mond, wat geïnspireer is deur sy toesprake, het die 27-jarige ontwerper, Obakeng Ramabodu, gesê.
Related posts:















Bespreking
Geen kommentaar vir “Juju-klere nou beskikbaar”