Volgens Fifa se sekretaris-generaal, Jerome Valcke, is Kaapstad se 68 000-sitplek stadion “perfek”.
Hy het gesê Kaapstad se roggras-veld kan as maatstaaf vir die ander stadions gesien word.
Die saad vir die gras is verskaf deur Agricol in Brackenfell, Kaapstad.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.