// jy lees ...

Aardig

Kinders brand dood in kinderhuis

Minstens agt kinders het doodgebrand in ‘n kinderhuis buite Newcastle, KwaZulu-Natal. Daar word vermoed dat die kinders almal tussen twee en vyftien jaar oud is. In totaal is daar minstens 15 mense dood.

Nege kinders is gehospitaliseer na die brand by die Hope in Christ Home.

Die oorsaak van die brand word ondersoek.

Die kinderhuis is deur die departement van sosiale ontwikkeling bestuur.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Jeugdiges aan die brand gesteek
  2. Kinders spandeer miljoene op dwelms
  3. Raadslid molesteer glo kinders
  4. Kinders besluit self oor godsdiens
  5. Kinders

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site