Wetgewers in Washington moet tans besluit of eetbare onderklere kos of klere is.
Indien dit voedsel is sal dit onderhewig wees aan ‘n ekstra vyf Amerikaanse sent indien dit in ‘n plastieksakkie verkoop word. As dit klerasie is verval die vyf sent.
Dan moet jy ook ‘n lisensie hê in Washington as jy wil kos verkoop.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.