Die Suid-Afrikaanse Verbruikersgoedereraad het ‘n waarskuwing uitgereik oor vervalste R200-note.
Dié note is glo in Lesotho vervaardig.
As jy wil weet hoe om vervalste note uit te ken, gaan na www.reservebank.co.za en kliek op die Know Your Money-ikoon.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.