// jy lees ...

Aardig

Laaste WB kaartjies nou beskikbaar

Tot op hede is 2,2 miljoen kaartjies verkoop vir die 2010 sokker-wêreldbeker. Die laaste 500 000 kaartjies sal van vandag af te koop wees.

Die lande wat die meeste kaartjies gekoop het tot dusver is:

Suid-Afrika: 925 437
VSA: 118 945
Brittanje: 67 654
Duitsland: 32 269
Australië: 29 657
Kanada: 16 001

Die kaartjies is vanaf 19 April beskikbaar by Shoprite Checkers.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Aanlyn kaartjies vir dié berg
  2. mfp gelikwideer
  3. Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend
  4. SA verkoop meer wyn as Frankryk
  5. Bordeel gee afslag

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site