// jy lees ...

Aardig

Mark Ruffalo teen hidrouliese breking in die Karoo

Die Amerikaanse akteur Mark Ruffalo het sy stem by dié van Suid-Afrikaanse gemeenskappe gevoeg in hul stryd teen die gebruik van die om­strede hidrouliese breking vir die ontginning van skaliegas in die Karoo.

Ruffalo, stigter van die Amerikaanse nie-regeringsorganisasie Water Defence, gaan voort­aan ook in die direksie van die plaaslike aktivistegroep Trea­sure the Karoo Action Group (TKAG) dien en Jonathan Deal, voorsitter van die TKAG, gaan in die direksie van Water Defence dien.

Hollywood-ster in kryt vir Karoo

No related posts.


Bespreking

Geen kommentaar vir “Mark Ruffalo teen hidrouliese breking in die Karoo”

Gee jou mening