Navorsers by die University of California San Diego het mediese sensors ontwikkel wat direk op klerasie gedruk kan word.
Hierdie sensors kan tans die bloeddruk en polsslag van pasiënte meet. Volgende op die navorsers se lys is sensors wat bloed / alkoholvlakke kan waarneem asook stresvlakke in soldate en atlete.



Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.