Kookkuns.com het nou meer as 2 000 resepte, almal in Afrikaans. Ou Suid-Afrikaanse gunstelinge, klassieke resepte uit die kookkuns en nuwe uitvindsels van die tannie op die hoek.
Die webwerf bevat ook ‘n uitgebreide lys van A to Z Indeks van Kookterme, wenke an advies vir die kombuis, bydraes oor drankies en ‘n handige Engels – Afrikaans wynwoordeboek.
Kookkuns.com gee ook ‘n maandelikse nuusbrief uit met resepte en ander inligting.



Bespreking
Geen kommentaar vir “Meer as 2 000 Afrikaanse resepte”