// jy lees ...

Aardig

Naspers begin redaksie sny

Die mediahuis, Naspers, het begin om senior redaksionele personeellede by koerante soos Rapport, City Press, Beeld, Volksblad en Die Burger minder te maak.

Die maatskappy bied vrywillige skeidingspakette aan die personeellede.

Verlede jaar het verskeie mense hul werk by Naspers verloor weens die ekonomiese situasie, maar volgens die maatskappy het dit hierdie keer niks daarmee te doen nie.

Eiendomsagente in Hartenbos glimlag breed oor die vooruitsigte wat die skeidingspakette vir die mark in (klein) vakansiehuisies bied.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Gaan reguit tronk toe, moet nie by begin verbyskuif nie
  2. Topster-verrigtingsmotor reg van die begin af
  3. Oom Bob se sirkus
  4. Redaksie 2
  5. Dokters verlaat SA

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site