// jy lees ...

2010 FIFA-wêreldbeker

Nuwe werklikheid vir 2010 FIFA-wêreldbeker

Nuwe tegnologie gaan gebruik word om die 2010 FIFA-wêreldbeker in Suid-Afrika te verkoop aan die wêreld.

Augmented Reality (AR) is tegnologie wat bestaande data bo-oor die werklike omgewing plaas.

In praktyk gaan die stelsel uit videohokkies bestaan wat oral oor die wêreld in sokkerlande geplaas word. As verbygangers in die videoskerms kyk sal een van die deelnemende lande se vlae op hul gesigte vertoon word. Wanneer die vlag verskyn sal daardie land se volkslied begin speel.

Nie juis asemrowend nie, maar tog interessant. Hoe sal jy byvoorbeeld voel as ‘n ander land se vlag op jou gesig gedrapeer is en hulle volkslied speel?

Deel met ander:
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • StumbleUpon
  • TwitThis
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS

Verwante artikels:

  1. Die 2010 FIFA-wêreldbeker in 3D
  2. Wêreldbekerhowe

Bespreking

Geen kommentaar vir “Nuwe werklikheid vir 2010 FIFA-wêreldbeker”

Gee jou mening

Foto's

matjiesgoedhuis Gans Uniondale bloukopkoggelmander

Dagboek

Switch to our mobile site