// jy lees ...

Aardig

Parys, Vrystaat, se dobbel-kafee

‘n 51-Jarige vrou van Parys, Vrystaat, is in hegtenis geneem in verband met onwettige dobbelaktiwiteite by haar internet-kafee.

Die provinsie se Valke-eenheid het video-opnames van die vrou se besigheid nagegaan waarna die polisie beslag gelê op 46 rekenaars en pryse wat die dobbelaars na bewering kon wen, soos kontant, yskaste, plasma-televisies en mikrogolfoonde.


Bespreking

Geen kommentaar vir “Parys, Vrystaat, se dobbel-kafee”

Gee jou mening