// jy lees ...

Aardig

Pastoor verkrag seuntjies

Pastoor Michael Hlongwa (49) van Newcastle in KwaZulu-Natal het in die hooggeregshof in Pietermaritzburg skuld erken op ses aanklagte van verkragting.

Hy het erken dat hy ses seuntjies tussen die ouderdomme van nege en twaalf jaar verkrag het. Hy het hulle na sy huis gelok waar hy hulle verkrag het. Agterna het hy hulle betaal en geskenke belowe.

Een seun is R5 betaal na die verkragting.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. 60% verkrag deur ´n bekende
  2. Raadslid molesteer glo kinders
  3. Wie sal verduidelik?
  4. Oorlog kweek seuntjies
  5. Ooooo Vuyo

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site