// jy lees ...

Aardig

Pierneef onder hamer

Drie skilderye van die Suid-Afrikaanse skilder JH Pierneef word 14 Oktober in Londen opgeveil deur Bonhams.

Die drie skilderye het behoort aan koningin Victoria se kleindogter, prinses Alice. Pierneef het die werke tussen 1886 en 1957 geskep.

Die laaste Pierneef-skildery wat in Londen opgeveil is deur Bonhams het meer as R12 miljoen gehaal.

Bonhams het in 2007 ‘n projek begin om elke twee jaar ‘n veiling van eksklusief Suid-Afrikaanse werke te hou.


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.