X-strale en gevorderde fotografie het die geheime ontbloot van die geheimsinnige en komplekse Antikythera meganisme.
In 1900 het ‘n groep duikers afgekom op die wrak van ‘n Romeinse skip naby die Griekse eiland Antikythera. Daar was onder andere ‘n stuk geroeste metaal aanboord. Toe die stuk metaal na ‘n paar jaar uitmekaar val was dit duidelik dat dit ‘n masjientjie was.
Met behulp van die jongste tegnologie kon navorsers nou die geheime blootlê van hierdie baie komplekse sterrekundige rekenaartjie.
Decoding an Ancient Computer: Greek Technology Tracked the Heavens



Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.