Suid-Afrika se minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk, het gesê die land verwag vanjaar ’n rekord aantal toeriste.
Sowat 10 miljoen toeriste behoort Suid-Afrika te besoek. Dit is 500 000 meer as 2008 se rekord 9,5 miljoen. Die 2010 FIFA-wêreldbeker kan tot 450 000 hiervan bydra.
Wêreldwyd het toerisme met 4% afgeneem.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.