// jy lees ...

Aardig

Retrogasme: Oscar

Asblikfontein se inwoners het hul verskyning op TV gemaak in 1977.

Die hoofkarakters van Oscar was Oscar die haas, Knersus die prehistoriese pterodaktiel, Snorkie die draak, Marietjie die lappop, Prins Poggenpoel die uitvinder en, In die tweede reeks, Wonderwoef die hond. ‘n Engelse weergawe het later in Brittanje vertoon.

Knersus die anti-hero met sy verskeie stelle tande en liefde vir haasvleis was kykers se gunsteling.

Oscar was gebaseer op ‘n boek met dieselfde naam deur Norman Dahl. Dalene Kotze was die regisseur.

Knersus en Oscar

Knersus en Oscar

Related posts:

  1. Oscar: Die verhaal van Oscar Pistorius
  2. Oscar-wenners 2011
  3. Die 82ste Oscar-benoemings
  4. Oscar-benoemings 2012
  5. Oscar se nuwe reëls

Bespreking

Geen kommentaar vir “Retrogasme: Oscar”

Gee jou mening