// jy lees ...

Aardig

SA boffin lei internasionale chirurgie

’n Suid-Afrikaner, Ken Boffard, is verkies tot die wêreld president van die Internasionale Vereniging van Chirurgie.

Boffard is hoof spesialis en kliniese hoof van die chirurgiese departement by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg en professor by die Universiteit van Witwatersrand.

Die Internasionale Vereniging van Chirurgie verteenwoordig chirurge in 108 lande en hul hoofkantoor is in Switserland, waar Boffard se kantoor sal wees vir die volgende twee jaar.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Robbeneiland die inspirasie vir internasionale toonstuk
  2. Oproep om Nestlé te boikot oor “bloedmelk”
  3. Britte se visumvereistes
  4. Semenya dalk tweeslagtig
  5. Caster Semenya, man of vrou

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site