// jy lees ...

Aardig

Skoolmeisies baklei in Krugersdorp

‘n Klag van aanranding teen ‘n 15-jarige skoolmeisie by die Hoërskool Krugersdorp word ondersoek nadat sy na bewering ‘n mede-leerling met ‘n glasbottel geslaan het, het die polisie gesê.

‘n Vriend van die aanvaller het die voorval, wat op 30 Januarie plaasgevind het, met sy selfoon afgeneem.

Skoolmeisie van aanranding aangekla ná video

Related posts:

  1. Video: Skoolmeisies baklei in Welkom
  2. Plofstofdemonstrasie in Bloemfontein beseer skoolmeisies
  3. Baklei oor die berg
  4. Michael Jackson se Pepsi-episode
  5. Kaal All Black baklei in kroeg

Bespreking

Geen kommentaar vir “Skoolmeisies baklei in Krugersdorp”

Gee jou mening