Die van ons wat belê in goue munte kan nou nog ‘n blinke by die versameling voeg.
Maandag is ‘n spesiale kwart ons munt van suiwer goud gedruk by Soccer City in Soweto.
‘n Spesiale antieke pers is na Soccer City geneem om die eerste van ‘n reeks te druk wat die 2010 FIFA-wêreldbeker gedenk.
Die eerste en laaste wedstryde van die 2010 FIFA-wêreldbeker word by Soccer City gespeel.
Dié munte verkoop tans vir sowat R4 500 elk.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.