// jy lees ...

Aardig

Streng selfoonwet in Wes-Kaap

‘n Motoris wat van vandag af in Kaapstad gevang word terwyl hulle boodskappe stuur of op hul selfone praat, se selfone sal gekonfiskeer word en hulle sal ‘n boete van R5 000 moet betaal.

Die selfone sal ‘n boks verseël word en oortreders sal van ‘n reeksnommer voorsien word. Jy kan jou selfoon ná 24 uurby die Gallow Hills-verkeersdepartement in Groenpunt afhaal.


Bespreking

Een mening vir “Streng selfoonwet in Wes-Kaap”

  1. Waar kan ons Van Aardes van Grootoor gaan sien? Was uitverkoop by Innibos. Bly op Oosrand

    Geskryf deur Andries Visser | 2 Julie 2012, 09:16

Gee jou mening