‘n Tienjarige meisie van Newcastle is verkrag en wreed vermoor tydens ‘n rooftog by haar ouerhuis.
Die meisie is twee keer verkrag en toe op ‘n stoel laat staan met ‘n tou om haar nek. Die stoel is later verwyder en sy het verwurg.
Haar ma is ook tydens die rooftog vermoor. Haar pa was in die buiteland ten tyde van die voorval.
Siphamandla Nkosi (22) en Mxolisi Masondo (19) staan terg op verskeie aanklagte. Nkosi het na bewering die dogtertjie verkrag.
Geen verwante artikels




Bespreking
Geen kommentaar vir “Tienjarige meisie wreed vermoor”