// jy lees ...

Aardig

Tikmonster steek ma 52 keer

Die moordenaar van die vrou van ‘n pastoor wat ‘n paar weke gelede in die familie se huis in Bothasig, Kaapstad, gevind is, is opgespoor.

Haar eie seun het haar 52 keer in die kop, bors, rug en arms gesteek met ‘n kombuismes.

Amandla Makananda, 19, is borgtog geweier op grond van sy verslawing aan tik.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Vrou oorlede na hospitale haar weier
  2. Trein tref vrou twee keer op een dag
  3. Gaan reguit tronk toe, moet nie by begin verbyskuif nie
  4. Boom keer bomplanters
  5. Christina keer weer vir die klippe

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site