Navorsing wat in ‘n onlangse weergawe van Psychological Science gepubliseer is toon dat persone wat ‘n tweede taal magtig is se breine anders werk as die van eentaliges.
Die studie het onder andere getoon hoe kinders wat twee tale magtig is makliker probleme oplos as ander.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.