// jy lees ...

Aardig

Vrou val haar dood tydens valskermsprong

‘n Vrou is Sondagmiddag 31 Januarie in Durban tydens ‘n valskerm-ongeluk dood, het paramedici gesê.

Hymne Cajeux (34) is dood in Durban in ‘n valskerm-ongeluk. Haar valskerm het te laat oopgemaak tydens ‘n valskermsprong van 12 000 voet af.

Deel met ander:
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • StumbleUpon
  • TwitThis
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS

Geen verwante artikels

Bespreking

Geen kommentaar vir “Vrou val haar dood tydens valskermsprong”

Gee jou mening

Foto's

pms 'n Replika van die eerste elektriese straatlig in Suid-Afrika naby sy oorspronklike posisie voor die stadsaal in Kimberley.  (© Quintus van Rensburg Uitgewers) Sal die skurke wat die ander gedeelte van die kersboom in Hermanus gesteel het dit asseblief terugbesorg. Ek het hierdie foto so 'n ruk gelede geneem in die Addo Olifant Nasionale Park. Die kleurskakerings en die bypassende kwagga het georg vir 'n heel vreedsame foto. (Remi Engelbrecht)

Dagboek

Switch to our mobile site