Selfoongebruikers van Facebook kan nou aandui presies waar hulle op die oomblik is.
Facebook Places maak dit moontlik vir jou vriende om te sien dat jy besig is om uit te eet of by jou vriend se vrou kuier, terwyl hy by die werk is.
Facebook Places is net beskikbaar vir diegene met ‘smart phones’.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.