Jy is ‘n hotel / gastehuis, maar het jou selfoon se laaier by die huis vergeet. Prop jou foon in by die TV se USB-poort. Meeste nuwe TV’s kan jou foon laai.
Ook nie ‘n kabel nie? Vra by ontvangs vir ‘n kabel (of selfs ‘n laaier) – hulle het soms ‘n hele versameling. Mense vergeet gereeld kabels en laaiers in hotelle.



Bespreking
Geen kommentaar vir “Wenk van die week: TV-USB is jou vriend”