// jy lees ...

Aardig

Wie maak SMS sleg?

Menige selfoongebruiker trek gereeld bondels hare uit hulle kop as gevolg van selfoon spam.

Die Wireless Application Service Providers’ Association (WASPA) noem die oortreders by die naam.

Hier is ‘n lys van die groot sondebokke:

Buongiorno UK!, iTouch, eXactmobile, Integrat, AMV, Mira Networks, mBill, Vodacom Service Provider, Sybase, Blinck Mobile, Opera Telecom, SMSNET-SA, Clickatell en Internal WASP Service of MTN.

Sies!

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Selfoonmaatskappye ingeperk
  2. Hoe om ‘n Weg-leser opgewonde te maak
  3. ‘n Volwasse brein maak tieners roekeloos
  4. La Scala di Seta
  5. Stres maak jou roekeloos

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

  1. Toemaar, julle hoef my niks van ‘MIRA NETWORKS’ te vertel nie – ek het eindelose probleme met hulle agv ongevraagde snert wat hulle na my selfoon gestuur het en my nou verantwoordelik hou vir die betaling
    daarvan!

    Geskryf deur Chris Coetzer | 31 Januarie 2010, 11:10

Switch to our mobile site