Rufus, ‘n opgeleide valk, wat gebruik word om duiwe van die grasbane tydens die Wimbledon-toernooi weg te hou, is gesteel.
Wimbledon-beamptes het pamflette uitgedeel om te help om Rufus op te spoor.
Die hulp van ‘n plaasvervanger-valk is ingeroep wat vir Rufus sal instaan.



Bespreking
Geen kommentaar vir “Wimbledon se valk is skoonveld”