Kortliks:
Pornografie vir Panda
(28/03/2007) ’n Panda in die Chiang Mai-dieretuin in Thailand, Chuang Chuang, kom nie so ver om te paar met ’n nuwe wyfie nie. Nou sit hy heeldag voor ’n groot TV en kyk video’s van ander pandas wat paar. Veartse hoop dat die panda-pornografie hom sal aanspoor om iets te doen.
Kortliks:
Eerste mens-skaap
(27/03/2007) Wetenskaplikes by die University of Nevada het die eerste mens-skaap geskep. Die proses behels dat volwasse menslike selle by die skaapfetus ingespuit word. Die volwasse diere lyk soos enige ander skaap, maar van die organe is half menslik. Die doel hiervan is om menslike oorplantingsorgane te kweek in skape. Tans slaag hulle daarin om 15% van die skaap se selle menslik te maak.
Kortliks:
LSD beter as rook en drink
(26/03/2007) ’n Studie deur navorsers by Bristol University het bevind dat die gebruik van LSD en Ecstasy minder skadelik is as sigarette en drank. Die studie is in die mediese joernaal Lancet gepubliseer.
Kortliks:
Die hangende torings van Singapore
(26/03/2007) ’n Asemrowende en enige in sy soort kantoorgebou wat beplan word vir Singapore.
skakel <-
Kortliks:
Vir rokers
(26/03/2007) ’n Pakkie sigarette en ’n selfoon in een vir die kranige roker.
skakel <-
Kortliks:
LSD beter as rook en drink
(26/03/2007) ’n Studie deur navorsers by Bristol University het bevind dat die gebruik van LSD en Ecstasy minder skadelik is as sigarette en drank. Die studie is in die mediese joernaal Lancet gepubliseer.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.
© 2006 Roekeloos.co.za Navrae Die maatskappy
Nuwe voorblad en inhoud elke Maandag. Ekstra inhoud elke Donderdag.
Alle regte voorbehou!